View Our Prices
Latest Photos
Introduction
My gastehuis en 2 Selfcatering woonstelle is in Karasburg gelee. Waar jy n stil en rustig nagrus kan he. Daar is ook etes beskikbaar en dit moet net voor af gereel word regte bord boere kos. Jy kan self n vuurtjie maak en lekker kuier saam met jou gesin en die swembad is ook tot die gaste se beskiking.
Indien jy van Windhoek se kant af kom en jy draai regs op die grondpad by Spar en van daaraf is my gastehuis 800m. Verby die NG kerk en op jou regterkant van die pad sal jy die naam bord kry Karas Cottages.
En indien jy van Upington af kom dan draai jy link op die grondpad by Spar en die selfde roete word gevolg.
Die kamers het elkeen sy eie handdoeke en ook beddegoed.
Kom en gewis jouself van n heerlik kuier by Karas Cottages en dit sal vir jou en gesin voel soos by die huis.

Contact Info
Address:
Kalkfonteinstraat 88
Karasburg
NAMIBIA 9000.00
Namibia
Karasburg
NAMIBIA 9000.00
Namibia
Tel:
00264 63 270349
Fax:
00264 88616993
Hours of operation
| From | To | From | To | From | To | ||
|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Monday | Open | ||||||
| Tuesday | Open | ||||||
| Wednesday | Open | ||||||
| Thursday | Open | ||||||
| Friday | Open | ||||||
| Saturday | Open | ||||||
| Sunday | Open | ||||||